16 March 2017: Boca da Valeria
Arrived at this very small Indian village along the Amazon River with a population of about 75 people.As you get to the jetty there is a church and log canoes and huts.Very primitive and simple lifestyle, a life of hunting and fishing.You realise how small the village is when you see it from the ship and the jungle in the background.
We were tendered ashore again and it was quite intimidating when we arrived and the children grap onto you and want to tough you.I had a guy that just would not let go and must say made me feel quite uncomfortable.
Then i was lucky enough when one of the other passengers was looking for someone to go with her for a 30 min boat ride with a local on the mighty Amazon.Well said yes straight away and off we went in a wooden boat with this funny little motor. Had the most amazing views and it was beautiful,enjoyed every minute,did have a fright when the motor of the boat gave a cough and splutter just after our start and wondered where hubby would find me if we had to get stuck here on all this water!!
Saw lots of birds,and these huge waterplants and the peace and quite of this beautiful place,could not get enough and the trip was over much to soon.Then i walked through the village and visited a house of one off the locals,the bedroom only has a hanging mat and the kitchen has lots of pots and a table,fridge and radio,only the basics,the cooking area looks a bit dicy and dis not see any bathroom.
Lots of dogs that look too terrible and thin,could not even look at them for upset me,and a few cats.
The kids of the village had lot of different animals,like sloths,birds,crocs,anteater,lizards,grasshoppers,parrots,beetles, and if you want to take a pic you have to pay so that is why the ship does not want us to pay for they remove these animals from there natural habitat,and the poor sloths dont survive after being removed from there trees ,and they are so helpless and beautiful.
Also had a lot of kids and a young women and man dressed up in there traditional feathers which was also very pretty to see and different but costs brazilian real!! to snap.Had some beautiful wood carving done by some older men folk.Was quite strange to see a white baby between the locals,the dad a local rasta and the mother obvious an outsider.Wonder how she landed here and decided to stay.Well we had a fantastic day and the weather played along,so tomorrow we are going to be in Manaus ,so bye for now.
17 Maart 2017: Manaus Amazon
Kan jy glo ons is nou 1448km van die Atlantiese Oceaan dis hoe ver ons al in die Amazone opgeseil het!! so dis 900 myl van die see, 4 dae geneem om hier te kom.
Vandag is ons in Manaus dit is die, Paris of the Jungle!!en hoofstad van die Amazone.Hier woon ook n 2 miljoen mense so net om jul n idee te gee dit is n groot stad.Het glo n ongelooflike mooi opera huis die Teatro Amazonas wat gebou is in die rubber boom tydperk.
Het al vertel van die 2 riviere met die verskillende water wat bymekaar kom en het vanoggend vir die eerste keer net n vinnige kyk van dit gekry uit ons porthole,nogal snaaks om te sien,vir my is die een lot swart en die ander bruin.Dit gebeur waar die Rio Negro rivier en die Amazone riviere bymekaar kom.Toe ons vanoggend inseil in Manaus het dit vir my gelyk asof daar petrol pomp stasie op die rivier is so dis n eerste n petrol stasie op die rivier!!!! Later gehoor dit is so petrol pompe op die rivier normaal in die wereld waar die rivier die highway is!!!
Hopelik kan ek more as ons ry n foto geneem kry want vandag was dit bietjie ver .Wel is toe na 12 weg op ons jungle trek wat n 45 min rit op die rivier was tot by ons bestemming in die bos!! En in die bos is dit beslis,die ingang van die rivier kan jy amper nie eers sien nie en so n klein opening in die plantegroei en die boot skuur teen die plante!So n scary gevoel en die water nog donker lyk soos koffie,maar die opening aan die ander kant was prentjie mooi daar is ons toe af van die boot in 2 groepe verdeel en die 45 hout trappe op en die oerwoud in!
Gewaarsku moet lang broeke dra en langmoue vir die miere en muskiete,moes ons broekspype in ons kouse indruk,wel dit het toe my aandag getrek want was nie lus vir miere wat my byt nie.
Weet nie eintlik hoe om dit vir mense te beskryf nie,dit ruik klam want die mat waarop jy stap is hope en hope blare en dit voel sag onder jou voete,heelike compos vir jou tuin!!!! verstaan hoekom alles so gyl groei in die oewoud.
Ons gids het verskillende plante aan ons uitgewys,giftiges,die wat jy kan eet,hoe om n vuur te begin ,skuilings te bou, en water om te drink uit n plant wat ons ook kon proe,het ook in die begin van die stap roete tee gedrink wat gemaak is van plante wat hulle gebruik teen malaria,het maar bitter gesmaak maar het darem geproe,en soos hy se elke boom het n storie of n plek,amazing,ai en dan dink ons mense ons is so slim en weet alles maar hier besef jy net weer hoe klein en nietig ons eintlik is.
Het ook by n boom gekom waar daar n kolonie miere in bly en wraggies toe die gids teen die boom se stam stamp toe kom daar nou vir jou n army miere uit daai gat aan die voet van die boom en hy se nee hulle kom kyk wie bedreig hulle nes en sal baklei en steek en byt dat dit bars!! gelukkig op n afstand die storie dopgehou!!!Die miere is so n halwe pinkie grote so dink hulle sal kan steek en byt!
Na ons stappery is ons weer terug na die hoofkamp en daar is ons bederf met hulle tradisionele drankie,ys,lime,een of ander drank met n skop en heerlike pynappel,waatlemoen en piesangs.Moes vir hom lag hy se na een drankie is jy rustig,na 2 baie rustig en na 3 drankies praat jy vlot Portugees!!!
Oppad terug skip toe het hy ons meer vertel van hulle pienk Amazone dolfyne,die oerwoud,en hulle anaconda slange en hulle inheemse volke se geloof oor die dinge,ek vind dit vreelik intressant en sal nou ook meer wil lees oor die dele is seker ook anders as jy van die plekke gesien het.
More is dit mossie poep opstaan om op nog n excurtion te gaan en te gaan kyk hoe hulle die rubberplante tap en verwerk en n Indiaan gemeenskap besoek.
Laat middag was daar n opvoering van tradisionele musiek en diere van die oerwoud en wat n pragtige uur was dit nie,ek het eintlik met my oe toegesit en amazing wat hulle doen.Hulle is die Grupo Imbauba groep The music of life on the forest and river.Pragtig, sommer lus en gaan bly in die bos!!!So tot more mooi loop
18 Maart 2017: Manaus Amazone Brazil
Was out of bed early morning for had to be ready by 8 to go on my tour.So just after 8 we got onto the boat and off we went up the black river to the rubber museum that took us 1 hour and 20 min! here they say it is not how many hours but how many days to get to a place.
Arrived at this beautiful spot in the Amazon and were lucky it was in the rainy season for in the dry season you have to park quite a way from the museum and you have to walk the rest of the way but because the river is high we could drive right up to the museum jetty.
Then we were taken on a tour around the museum grounds,the big house for the rubber baron and then a little trading strore,the rubber trees,the barons daughter had a beautiful little house were she could bath alongside the river with the most beautiful view,and then where they rolled the balls of rubber.Showed us,the rubberplant seeds,the Brazilian nut trees,and different fruits and trees.
The jungle was alive and well early morning with the most amazing sounds and mozzies!!!Must say i really enjoyed our visit and talk on this excursion,amazing to see what they did and how they lived in those days,remarkable.
Then it was back to the boat so we could go upriver to the Native Village en wat n belewenis was dit!Die Indiane woon langs die rivier in hulle tradisionele huisies,in die middel was die hoof huis en dan n hele paar om die hoof een,baie skoon en netjie,niks le rond nie,alles georden.
Ons is dadelik welkom geheet en genooi om in die hoofhut bymekaar te kom vir danse en sang en is persoonlik deur elkeen van die inwoners persoonlik gegroet.
Hulle klere drag en danse en gesingery was vir my regtig iets besonders om self te beleef en ervaar kon nie genoeg kry nie en vir my heeltemal te gou verby.
Is ook deur die inwoners genooi en moes saam met hulle dans wat ook iets spesiaal was ek net jammer het nie iemand gehad wat dit vir my kon afneem nie.
Toe alle verby is toe kon ons rondstap en ook van hulle handgemaakde items koop,ek het n fluit,pyl en boog en n musiek instrument gekoop so baie beeindruk met my aankope,once in a lifetime.
Dink hulle dalk baie beter af as ons in ons deurmekaar wereld,hulle lewe so na aan die natuur en mekaar.Die was beslis vir my n regte Amazon belewenis en iets wat ek lank sal onthou,kosbaar om deel te kon wees van hulle wereld al was dit net vir n oomblik.
Met ons terugkeer na Manaus het ek stoksiel alleen heel agter op die boot gesit met die hele plek vir myself en kon net die water en omgewing inneem,dit was ook vir my baie lekker,so n voorreg.
Toe ek hoor daar is free wi fi in die terminaal op die hawe is ek dadelik daarheen met ons terugkeer maar dit was ook maar met stampe en stote so kon nie eers my tydskrifte aflaai nie maar kon darem van my fotos pos op FB. Met ons seil uit Manaus het ons weer die Meeting of the Waters gesien maar dit was al sterk skemer so hopelik sal ons Maandag mooi fotos kan neem van die intressante verskynsel,so tot more mooi loop.
19 March 2017: Parintins Amazone Brazil
We were anchored off this island in the Amazon that has a population of 70 000.Can you imagine this is an island in the Amazon river then you realise how big this river is,HUGE,mind boggling.The captain warned us that the tender rides could be rough because the river is flowing strongly but all went smoothly and we were lucky enough to visit this town that is well known for its Boi Bumba Festival a traditional Brazilian folkloric festival,that is held in June each year.So you have to choose do you vote for the red or blue bull,these teams have a competition each year and after todays show i think the blue team won last year.
First i had time to walk through the stalls and bought a few things ,for tomorrow is our last stop in the Amazon and then we head back to the ocean. We arrived at the centre where the show was to be and had some local Caipirinha drinks ,wat beslis n skop gehad het maar ek het maar deurgedruk!!!
The show was amazing and really mind blowing, so much rithm,colour,drums, music, dancing,feathers,costumes the whole package,know i understand that it takes a whole year to get this show together.
A good thing we had a bit of background about what this story is about,to make sense of all that your eye sees.
In the end they had all of us out of our chairs joining in,it was really another high light of this trip to the Amazon.Tomorrow we are going to Santerem ,our last Amazon stop and i am very excited to visit the Meeting of the Waters and Piranha fishing!!!
20 Maart 2017:Santarem Amazon Brazil
Hierdie was ons laaste stop in die Amazone,eintlik ongelooflik as jy dink dat in die stad daar 300 000 mense woon .Hierso kan jy ook duidelik die Meeting of the Waters sien waar die Tapajos en die Amazone rivier langs mekaar loop.Wel ons is vroeg oggend op n boot weg na die Maica Lake en dit was regtig iets besonders,dis net water,voels,plantegroei,die stilte en plase al langs die lake wat onder water is.Hier en daar was locals op hulle hout canoe besig met visvang.
Ons was so gelukig om sloths in hulle natuurlike omgewing te sien en ook maar vrek moeili want hulle is so goed gekamofleer.As jy n voel liefhebber is is hierdie die plek vir jou ,voel vir my soos honderde van hulle en ook nog verskillendes,hulle is orals en baie praaterig!!! so dink hier sal jy vir dae lank kan vertoef.Is ook verby heelwat plaas huise wat so onder die water is,die huise is meeste van die tyd op pale gebou en die perde staan sommer so in die water.Ook water buffels gesien maar hulle se die boere neem die diere in die droee seisoen erens anders heen.
Die rivier is baie hoog die jaar en die kaptein het gese was laas in 1970 so hoog,in een deel van die rivier is dit van een kant na die ander tot 24km uitmekaar,kan jy dit glo en die watr vlak kan met to 10 m styg.
Na n rukkie van rondry het ons gestop vir Piranha fishing en dit was heel prettig maar net byte gehad en geen geluk,net n baber gevang en een of ander vis,so toe kry die man wat die ander vis gekry het die Pirahna trofiee!!!Kon darm n foto van die vis neem.Ons was ook so gelukkig met die weer want net n klein bietjie reen gehad op ons hele tyd hier in die Amazone,behalwe op die eerste dag toe dit gestort reen het maar toe was ons op die rivier.
Het ongelukkig nie tyd gehad vir rondloop na ons rit nie want moes almal teen 12.30 weer op die skip wees en die dorp was 25 min se ry met n bus en ons was eers 12 uur weer terug.Wel kan se dat die beslis een van ons hoogtepunte was,dis ongelooflik mooi,ongerep en sommer net beautiful,sou bitter graag n paar dae net so in die oerwoud wou bly en dit geniet.
Met ons sailaway kon ons weer duidelik die verskillende waters geniet en vreemde gesig.
Kom eers more in die Atlantiese Oseaan aan en die Amazone stoot nog vir km die see ook in so jy dink jy nog op die Amazone dan is jy eintlik al in die see!!!
Ons rit in en uit die Amazone was oor n afstand van 1800km in totaal en soos die kaptein se dit is so goed soos halfpad oor die Atlantiese oseaan oppad Europa toe.Vanaand 6 uur het ons n groot gedoente met die crossing of the Equator ,dis glo tradisie vir skepe,so sal moet sien wat dit alles behels
Amper vergeet ek om te vertel van gister middag se ete op die skip,dit was alles Brasiliaanse kos en wat n fees vir die oog, daar was n reuseagtige vis op die kostafel en ons kon van dit eet,heerlike wit vleis en geen grate!!Kan tot 3 m lank word en n familie van 5 vir n maand kos voorsien.
Daar was al hierdie snaakse vrugte en het darem kans gesien en hulle probeer,ook weer hulle drankie probeer en cocosneute sap,dit het vir my nes water geproe eintlik smaakloos.
So kan net se dat hierdie besoek die wind uit my seile gevat het,het dit nie verwag nie en was n ongelooflike voorreg en amazing belewenis,beslis n hoogtepunt van al die travels sover.
More is n see dag en dan wag Devils Island op ons,die fliek Papillon is daar geskied en gebaseer op n ware storie,so tot more mooi loop.
22 Maart 2017: Devils Island French Guiana
Vanoggend so 12 uur aangekom by 3 eilandtjies wat behoort aan Frankryk,hier doer ver van hulle moederland.Die bekende fliek Papillon het hier afgespeel en is glo baseer op wat hierso gebeur
het.Al drie die eilande was deel van n tronk,die een eiland was die administatiewe eiland en die ander 2 een vir politieke gevangenesse en die ander vir die wildes en gevaarlikes.Wel met jou aankoms op die eilnade lyk alles nog mooi en soos n tipiese eiland maar dan hoor jy van die haaie in die water en die gevaarlike strome en jy sien die ou geboue en besef die was nie daai eilande wat jy aan dink nie.Die was n ander plek met n baie somber en sommer sad gevoel.Hier kon jy nie sommer wegkom nie. Ek het reg rondom die eiland gestap en dit was vir my nogal vreemd,jy sien hierdie mooi plante groei en tog weet jy van die geskiedenis en dis iets heel anders,gewonder wat het alles hierso gebeur en hulle lief en leed.
Die waters om die eiland lyk sommer gevaarlik en dis klipperig en rotse geen strande met sand nie.Jy mag ook glad nie hiero swem nie behalwe in die gety poel wat die inmates vir hulle bewaarders gebou het sodat die haaie en die gevaarlike gety nie by hulle kon uitkom nie,daar het ek gaan sit en die water gevoel.
Die eintlike Devils island wat n klip gooi van ons is is die plek waar hulle n arme ou aangehou het vir verraad en hy was nie eers skuldig nie maar geframe!!,en die stomme man het 4 jaar stoksiel alleen op daai eiland gebly sonder enige dak oor sy kop in die wind en weer.
Het ook apies en een of ander gedierte wat lyk soos n dassie gesien, weet nou nie hoe hulle hier aangekom het nie seker gebring as pets!!
Het in die hotel wat heel bo op die eiland gelee is vir my n poskaart gekoop en gepos huis toe so ons sal sien as dit wel by moeder uitkom want gaan eers terug Frankryk toe en dan hopelik SA toe!!
Het ook vreeslik warm gekry en al wat leef en beef was pap sop nat gewees neem aan die humiditeit is net baie erg hiero want dink dit was maar 27 grade.
Na my rondloop vir n rukkie in die hotel gaan sit en is daarna terug skip toe, tyd vir n lekker stort en daarna op dek 12 gaan sit.More is n see dag en dan is dit Barbados!!
No comments:
Post a Comment