Saturday, 25 February 2017

South America Trip 2017


                                                   4 MY FAMILY AND FRIENDS MY SOUTH AMERICA TRIP  2017

Visiting the following places:
Buenos Aires (Argentina)
Rio de Janeiro ( Brazil)
Brazil ( a lot of other little places on our way north,with funny names)
Devils Island (French Guiana)
Bridgetown (Barbados)
Castreis (St Lucia West Indies)
San Juan (Puerto Rico)
Miami USA


22 FEBRUARY 2017: HEATHROW LONDEN

This time round i am off to South America and the journey starts in Buenos Aires in Argentina.
Flying via Londen where i have a 14 hour layover, outch! but what can one do!! Was very impressed with my British Airways flight for i could watch some of my favourite series,so that kept me busy and made the flight feel shorter that usual.The flight went well , had bumps here and their but had  a 2 year old in my row of seats that had to use the bathroom a couple of times and one tantrum but i survived!!
Arrived at Heathrow on a chilly morning with bad weather on the way or that s what the captain had to say when we were landing, hope it comes and goes by tonight.

Flight to Buenos Aires is about 13 hours and will arrive their at 9 tomorrow morning, so basically another overnight flight then i will have to try my best Spanish!!! and get to the hotel where i will sleep over before i get onto my new home for the next 5 weeks  the Seven Seas Mariner, a first for me ,so looking forward te see what awaits.Googled the library where i spend a lot of time and looks good.Walked passed the lovely lounges and beautiful spar here at the airport and just thought how nice it must be to be able to spend a day in the spar while you waiting for your flight, heeee hee dream on baby ,maybe one day when i am big and old!!!! 
This waiting is a killer.Well ,it is nearly 9 hours later and here i am! still sitting and waiting,at least my flight has appeared on the departure list and is the 3 rd last flight from Londen for the day,must say was worried at one stage for Storm Doris did arrive but Londen seems to have missed the worst of it ,but some flights were delayed,so very glad about that and hope it keeps going in a northerly direction away from where we are and are going ,will let you know how things have gone and next blog will be from Argentina!!!!! Dont cry for me Argentina,remember the lovely movie? so until then cheers,or i should say Hasta Luego! (see you later)

23 FEBRUARY 2017: BEUNOS AIRES (ARGENTINA)

Wel,hierdie gryskop middeljare vrou ja dis ek en dit klink vreeslik but it is true that is where i am right know,heee heee  was in vir n bitter lang sit en dag in Heathrow was meer as 14ure so ek ken van sit en wag en dit oorleef!!!!!Net om te hoor toe dit tyd is om aan boord te gaan ,nee daar is n delay agv catering services,so hier le nog n wag voor!!!!
Darem uiteindelik weg op n groot vliegtuig wat vir my maar bietjie ou gelyk het en een van die bestuurders van die groot voel het vir ook my nie meer te jonk gelyk nie toe dink ek ooooo en ok,hier gaan ons,oud of te nie.

Sit langs is vroutjie van England Bath en gesels te lekker ,sy het haar man 6 maande gelede verloor en pak nou n reis na Suid Amerika aan met groot oe en bewerige broek.En kan jy glo is bespreek om op dieselfde skippie as ons te seil vir 10 dae ,so hoop ek sien haar weer ,lekker gesels.Se sy is  skrikkerig maar wil dit doen want hulle was juis op n toer toe haar man dood neerslaan na hartaanval.Besef net weer hier stap jy verby so baie mense en elkeen het sy eie stukkie pyn of hartseer wat hy saam dra en probeer oorleef ten spyte van sy omstandighede.

Nou ja en toe wag Beunos Aires se lughawe op my!!! o my soul,Spaans is die ding!!!! en soos n stukkende plaas telefoon dis hoe dit gaan om hier te probeer komminikeer,3 kortes en n lange! chaos.Toe ek uiteindelik uitvind waar om geld om te ruil is ek met my pesos daar weg,geen hotel bordjie wat se vd Merwe.Toe is dit reguit na die taxi stalletjie en 700 pesos verder is ek oppad na Recoletta waar my hotel is.Wel dit lyk darm heel skaflik en ek dink ok hier sal ek te minste n slapie kan inkry voor die groot dag more.Hierdie 2 maande was regtig n bitter lang trek en ek kan nie wag om vir Liefie te sien nie,mens sou sweer hy weer terug in die army!!

Toe ek in my kamer kom en sien ok geen bad,geen normale stort,hierdie badkmaer is gemaak vir gestremdes!!!! moes ek lag en vir myself se ok daar is altyd tyd vir iets nuuts of n eerste ,en hier is dit nou.Wel ek het oorleef en my heelike stort gehad.Baie kwaad vir myself want het wragtig my skeermes vergeet en ek skeer elke dag van my lewe my beenhare so voel nou soos n hillbilly met die stoppels,so gaan beslis eers vir my n skeermes moet kry, ook vol dinge ,ne!!! Toe is dit tyd vir rondloop en net die omgewing gaan bekyk en wat n verassing,baie nice woonbuurt hier in die midde dorp,naby winkels,restaurante,museums,tuine en die baie bekende Recoleta begrafplaas of lyk vir my meer na n museum,weird en raai wie is hier begrawe die wereld bekende Evita (Eva Peron)
teen die tyd is die wiele pap en ek stop toe net vir n roomys in n oulike klein plekkie met aircon en vensters war uitkyk op die straat waar ek kan sit en kyk hoe die wereld verbygaan. Daana weer terug hotel toe net nie meer krag gehad of lus vir rondloop as mens moeg en baie warm kry nie,bedompig buite

Net toe ek nou lekker wegraak skop die aircon af en ek begin sweet voel omtrent soos n sauna in die kamer en voor ek kon bel arriveer my skoonmaker om te se hier is n probleem en hulle gaan dit probeer uitsorteer,vir n oomblik gedink hier sal ek beslis nie kan slaap in die hittige plek sonder n aircon nie maar gelukkig uitgesortter en heerlik nag gahad.Toe ek en liefie wou gesels toe besluit die ipad nee sy klank nou nie lekker nie en ons kan mekaaar sien maar niks hoor nie en vir vinger taal was ek nou nie lus nie,dis toe dat ek se nee wat ,kom ons los al die dinge ,gaan slaap en sien more.Dis nou 4 uur in die oggend hierso en klaar geslaap,sien vreeslik uit na die ontbyt en wil dan weer gou draai maak in winkeltjies  en 11 uur taxi vat skip toe.Baie opgewonde,so tot volgende keer mooi loop.


No comments:

Post a Comment