Sunday, 26 February 2017

24 Feb 2017 Buenos Aires

24 February 2017: Terminal de Cruceros BUENOS AIRES
Here i am at last ,time to join hubby on our South America cruise.Had a good night sleep and was ready for the day early this morning,could not wait to get stuck into the breakfast.After that i took to the streets for the last time,and went back to the Recoleta Cemetery to visit the final resting place of   Argentinas beloved lady, Evita.Could not find it on my own and had to ask one of the workers who took me to her resting place, told me that her gravesite always has flowers. 

Stall owners were starting to unpack there goods all over the place so Saturday seems to be the day for visiting stalls with local goods for sale.
Then i made a stop at a local supermarket to get  a few things,and just wondered around walking past coffee shops and restaurants with people having their Saturday breakfast, nice vibe.I would recommend staying in Recoleta.My taxi driver collected me at 11h00 and then it was off to Terminal de Cruceros where i was going to get onto my home for the next 5 weeks. Everything went smoothly and we were taken to the ship with buses because the ship was docked to far from the terminal,this was also a first for me.

Was very glad to see my hubby after 2 months apart and looking good.Then it was time to show me our gaaitji!!! and must say very small but we will make it,just thankful to be together again.These ships are very different to the others we have been on and realised that ,when i went up for lunch and saw the food and silver!!All the food, drinks and excursions are included in their price so you can eat what you want ,as much as you want and the same with the drinks.Must say sounds good but think the kilos will come running to the hips!!!
When it was time for dinner i joined hubby in the crew area and must say that was a  reality check and a different world all together,down in the dungeons.
All the passenger areas are very smart and the suites are huge and very beautifully decorated, with their own lounge butler and balcony.So until tomorrow,bye


25 February 2017: MONTEVIDEO URUGUAY
Vanoggend 8 uur aangekom in Montevideo en hierso tot vanaand 10h00. Lyk my ek nog lui en paperig,nie kans gesien vir die gym nie en sit dit op ys tot n see dag,of dis wat ek vir myself se!Toe ek myself uiteindelik uit die kooi kry is ek na dek 11 vir ontbyt en net om julle n idee te gee daar wag toe goed soos caviaar en champayne!!! Nog nooit so iets beleef nie,jy word bedien met drink goed hoef nie eers self koffie of tee te gaan ingooi nie jy roep die kelner nader en dan kom dit in pragtige silver.
Gister was ek nog te verskrik en stom geslaan met al die dinge en vanoggend toe die kelner vra wat van champayne saam met jou ontbyt ,toe dink ek ,ok hoekom nie en daar begewe ek my in n ding want is mos nie eintlik n groot drinker nie en ek dink nogal vir myself is die n goeie idee,drank so vroeg in die oggend!!! Wel kon nie eers helfte van die glas inkry nie en toe besluit volgende keer sal ek maar vra vir dit gemeng met lemoensap.Weet toe na die ontbyt is dit strate toe in vreeslike hitte en dit kan dalk lol,n kop,drank en hitte????? nie n goeie kombinasie nie.

Het toe afgeklim om bietjie rond te loop en te gaan sien hoe die plek lyk. my weer verkyk aan al die ou geboue en pragtige eetplekkies maar is derde wereld en vuilerig.Het n paar fotos geneem om te wys hoe dit hierso lyk en hoe hulle kos maak. Braai hulle kos op groot roosters wat so skuins gepak is en n houer langs dit waar hulle die houtstompe insit en die kole dan net afkrap.Was ook besig om hulle besighede oop te maak en reg te maak vir die dag se besigheid wat ook lekker was om te sien,gelukkig was daar een winkeltjie wat $ aanvaar het en kon darem vir my n yskas magneet koop want lyk my die meeste  van die plekke aanvaar nie $ nie.

Toe vir my plek op n bankie gekry en daar vir n hele tydtjie gesit en net die mense dopgehou een stalletjie eienaar het beslis the gift of the gap gehad en hy het omtrent besigheid gedoen en al wat mens en toeris is gekry om sy goed te koop.Toe is dit tyd vir terug skip toe en ek en liefie kon saam op dek 11 gaan middag ete eet.Daar het ek liefie se wind uit sy seile gevat want toe hulle kom vra wat ek wil drink en hy dink ek sal seker se water toe bestel ek sommer n gin en tonic maar min weet ek hier so gooi hulle dubbels  en o my genade die is omtrent reguit kop toe, so ek is direk na ete bed toe vir n middag slapie!!! So mamma drink dubbel gin en tonics en arme daddy coke zero,heee hee.

Na ons middag slapie is is ons eers op dek 6 toe vir heerlike cappuccino,vrugte en soetgoed,dit is vir my nog n vreemde konsep dat alles ingesluit is ,so jy kan net vat en geniet,tot die masjiene met die exspresso,cuppuccino,noem maar op! Dink net as jy op die dek sit by die swembad en jy kan enige drankie bestel wat jy aan kan dink,amazing.Ek sal my huiswerk moet doen en gaan kyk watter verskillende goed jy kry,mens hak mos vas by dit wat jy ken,time for exsploring.Lyk my hier gaan ek nog n paar nuwe dinge leer.

Toe liefie weer terug is werk toe is ek op na die bib en daarso het ek gou weer begin met my blog.Ek dink ons gaan dit geniet as ons eendag terug kyk na alles wat ons beleef en gedoen het, jy dink mos jy gaan alles onthou maar dink nie so nie ,party goed glip maar deur.Nog n eerste vir my was n kerkdiens op die skip wat vir my baie spesiaal was,wil graag die stukkie met julle deel:

We are thankful for….
The lawn that needs moving,the windows that need cleaning and the gutters that need fixing because it means we have a home
The mess to clean up after the party,because it means that we have been surrounded by our family and friends
The lady that behind us in our place of worship when she sings off key,because it means that we can hear the sounds of the earth
and for the alarm that goes off each morning because it means we are alive to enjoy another day.

Nog nie so aan die dinge gedink nie!!! Wel kon darem my eerste fotos vandag op FB post en hopelik sal ek vanaand die blog ook weer kan post,so tot more mooi loop.


Saturday, 25 February 2017

South America Trip 2017


                                                   4 MY FAMILY AND FRIENDS MY SOUTH AMERICA TRIP  2017

Visiting the following places:
Buenos Aires (Argentina)
Rio de Janeiro ( Brazil)
Brazil ( a lot of other little places on our way north,with funny names)
Devils Island (French Guiana)
Bridgetown (Barbados)
Castreis (St Lucia West Indies)
San Juan (Puerto Rico)
Miami USA


22 FEBRUARY 2017: HEATHROW LONDEN

This time round i am off to South America and the journey starts in Buenos Aires in Argentina.
Flying via Londen where i have a 14 hour layover, outch! but what can one do!! Was very impressed with my British Airways flight for i could watch some of my favourite series,so that kept me busy and made the flight feel shorter that usual.The flight went well , had bumps here and their but had  a 2 year old in my row of seats that had to use the bathroom a couple of times and one tantrum but i survived!!
Arrived at Heathrow on a chilly morning with bad weather on the way or that s what the captain had to say when we were landing, hope it comes and goes by tonight.

Flight to Buenos Aires is about 13 hours and will arrive their at 9 tomorrow morning, so basically another overnight flight then i will have to try my best Spanish!!! and get to the hotel where i will sleep over before i get onto my new home for the next 5 weeks  the Seven Seas Mariner, a first for me ,so looking forward te see what awaits.Googled the library where i spend a lot of time and looks good.Walked passed the lovely lounges and beautiful spar here at the airport and just thought how nice it must be to be able to spend a day in the spar while you waiting for your flight, heeee hee dream on baby ,maybe one day when i am big and old!!!! 
This waiting is a killer.Well ,it is nearly 9 hours later and here i am! still sitting and waiting,at least my flight has appeared on the departure list and is the 3 rd last flight from Londen for the day,must say was worried at one stage for Storm Doris did arrive but Londen seems to have missed the worst of it ,but some flights were delayed,so very glad about that and hope it keeps going in a northerly direction away from where we are and are going ,will let you know how things have gone and next blog will be from Argentina!!!!! Dont cry for me Argentina,remember the lovely movie? so until then cheers,or i should say Hasta Luego! (see you later)

23 FEBRUARY 2017: BEUNOS AIRES (ARGENTINA)

Wel,hierdie gryskop middeljare vrou ja dis ek en dit klink vreeslik but it is true that is where i am right know,heee heee  was in vir n bitter lang sit en dag in Heathrow was meer as 14ure so ek ken van sit en wag en dit oorleef!!!!!Net om te hoor toe dit tyd is om aan boord te gaan ,nee daar is n delay agv catering services,so hier le nog n wag voor!!!!
Darem uiteindelik weg op n groot vliegtuig wat vir my maar bietjie ou gelyk het en een van die bestuurders van die groot voel het vir ook my nie meer te jonk gelyk nie toe dink ek ooooo en ok,hier gaan ons,oud of te nie.

Sit langs is vroutjie van England Bath en gesels te lekker ,sy het haar man 6 maande gelede verloor en pak nou n reis na Suid Amerika aan met groot oe en bewerige broek.En kan jy glo is bespreek om op dieselfde skippie as ons te seil vir 10 dae ,so hoop ek sien haar weer ,lekker gesels.Se sy is  skrikkerig maar wil dit doen want hulle was juis op n toer toe haar man dood neerslaan na hartaanval.Besef net weer hier stap jy verby so baie mense en elkeen het sy eie stukkie pyn of hartseer wat hy saam dra en probeer oorleef ten spyte van sy omstandighede.

Nou ja en toe wag Beunos Aires se lughawe op my!!! o my soul,Spaans is die ding!!!! en soos n stukkende plaas telefoon dis hoe dit gaan om hier te probeer komminikeer,3 kortes en n lange! chaos.Toe ek uiteindelik uitvind waar om geld om te ruil is ek met my pesos daar weg,geen hotel bordjie wat se vd Merwe.Toe is dit reguit na die taxi stalletjie en 700 pesos verder is ek oppad na Recoletta waar my hotel is.Wel dit lyk darm heel skaflik en ek dink ok hier sal ek te minste n slapie kan inkry voor die groot dag more.Hierdie 2 maande was regtig n bitter lang trek en ek kan nie wag om vir Liefie te sien nie,mens sou sweer hy weer terug in die army!!

Toe ek in my kamer kom en sien ok geen bad,geen normale stort,hierdie badkmaer is gemaak vir gestremdes!!!! moes ek lag en vir myself se ok daar is altyd tyd vir iets nuuts of n eerste ,en hier is dit nou.Wel ek het oorleef en my heelike stort gehad.Baie kwaad vir myself want het wragtig my skeermes vergeet en ek skeer elke dag van my lewe my beenhare so voel nou soos n hillbilly met die stoppels,so gaan beslis eers vir my n skeermes moet kry, ook vol dinge ,ne!!! Toe is dit tyd vir rondloop en net die omgewing gaan bekyk en wat n verassing,baie nice woonbuurt hier in die midde dorp,naby winkels,restaurante,museums,tuine en die baie bekende Recoleta begrafplaas of lyk vir my meer na n museum,weird en raai wie is hier begrawe die wereld bekende Evita (Eva Peron)
teen die tyd is die wiele pap en ek stop toe net vir n roomys in n oulike klein plekkie met aircon en vensters war uitkyk op die straat waar ek kan sit en kyk hoe die wereld verbygaan. Daana weer terug hotel toe net nie meer krag gehad of lus vir rondloop as mens moeg en baie warm kry nie,bedompig buite

Net toe ek nou lekker wegraak skop die aircon af en ek begin sweet voel omtrent soos n sauna in die kamer en voor ek kon bel arriveer my skoonmaker om te se hier is n probleem en hulle gaan dit probeer uitsorteer,vir n oomblik gedink hier sal ek beslis nie kan slaap in die hittige plek sonder n aircon nie maar gelukkig uitgesortter en heerlik nag gahad.Toe ek en liefie wou gesels toe besluit die ipad nee sy klank nou nie lekker nie en ons kan mekaaar sien maar niks hoor nie en vir vinger taal was ek nou nie lus nie,dis toe dat ek se nee wat ,kom ons los al die dinge ,gaan slaap en sien more.Dis nou 4 uur in die oggend hierso en klaar geslaap,sien vreeslik uit na die ontbyt en wil dan weer gou draai maak in winkeltjies  en 11 uur taxi vat skip toe.Baie opgewonde,so tot volgende keer mooi loop.